Die Cheetahs het my nog altyd na aan die hart gelê, al het ek nooit vir die Vrystaat gespeel nie. ’n Sterk Cheetah-span is belangrik vir Suid-Afrikaanse rugby. Ek gooi my gewig dus met graagte agter hierdie mooi inisiatief van my goeie vriend Blouwillem.
Biography
| Quick Stats | |
|---|---|
| Springbok captain: | 1981 |
| 7 tests for South Africa: | 1981 |