HOE WERK DIE TRUST?

Die Trust samel fondse in vir die Cheetahs om talentvolle spelers te ontwikkel, te behou en te werf. Die fondse sal help om die Toyota Cheetahs ‘n sterker span te maak en om die franchise op die lang duur volhoubaar te maak. Die unie kan nie langer oorleef deur net op die om SARU se toelae staat te maak nie. ‘n Nuwe benadering is nodig.

Die fondse wat ingesamel word, sal die wisselende toelaes van die SARU aanvul en die Cheetahs verskans teen arbitrêre besnoeiings en onverwagse terugslae.

Die doel is om ‘n nasionale en internasionale netwerk van invloedryke Cheetah-ambassadeurs te skep wat die span finansieel en andersins sal ondersteun. Bydraes kan ook deur middel van skarebefondsing gedoen word, met ‘n minimum bydrae van R50 per maand of eenmalige bydraes in veelvoude van R100.

HOW IS THE MONEY USED?

The Chief Executive Officer of the Toyota Cheetahs, applies to the Trust for funding to recruit a specific player or players. The trustees will consider the application and make the funding available should they believe the application has merit. Strict oversight measures are in place.

BEHEER EN ETIEK

Die Trust het ‘n onafhanklike, armlengte-verhouding met die Cheetahs en die Vrystaatse Rugbyunie. Daar is ‘n nougesette beheerstelsel met gerespekteerde beskermhere en trustees wat streng oudit- en beheermaatreëls toepas.

BECOME A CHEETAHS DONOR / INVESTOR / SUPPORTER

DONATE / DONASIE

You can get involved by either making a donation or become a fundraiser through our GivenGain crowdfunding partner.

SHAREHOLDING / INVESTMENT

For shareholding and investment information, contact Ross van Reenen, CEO of the Toyota Cheetahs, at 051-4071700 / 084 398 4493.

CHALLENGE YOUR NETWORKS / COMPETITION

We’ll have more soon.