4 Corné Krige

My eerste werklike groot wedstryd was die Curriebeker-eindstryd in 1997 op Nuweland teen die Cheetahs. Sedert daardie naelbytstryd het ek net die grootste agting vir die Cheetahs en wat hulle deur die jare vermag het. Dit is in belang van Springbokrugby dat die Cheetahs ‘n krag bly.

Biography

Quick Stats
Springbok captain: 1999-2003
39 tests for South Africa: 1999-2003