3 Ryk Neethling

Biography

Ryk Neethling (Sr) is op Boshof gebore en getoë en het aan Grey-kollege gematrikuleer. Hy was vir 44 jaar verbonde aan die prokureursfirma Van de Wall en Vennote in Bloemfontein, wat later Naudes sou word, eers as vennoot en later ‘n direkteur. Hy en sy vrou, San-Marie, bly sedert 2018 op Val de Vie buite die Paarl, waar hy steeds as prokureur praktiseer.

Quick Stats
Verbonde aan prokureursfirma: 44j
Woonagtig in Paarl sedert: 2018
  • In Boshof gebore en getoë
  • Matrikuleer aan Grey-kollege