1 Regter Faan Hancke

Biography

Regter SPB (Faan) Hancke het die grade BCom (1969) en LLB (1972) aan die Vrystaatse Universiteit verwerf. Hy het van 1973 tot 1988 as advokaat gepraktiseer en is in 1989 as Regter in die Vrystaatse Hooggeregshof aangestel. Hy het ook as waarnemende Appèlregter en waarnemende Regter-President gedien voordat hy in 2013 afgetree het. Hy tree tans op as Arbiter en Kommissaris in likwidasie- en insolvensiesake en bedryf ‘n beskeie deeltydse boerdery in die Suid-Vrystaat.

Quick Stats
BCom Graad: 1969
LLB Graad: 1972
Afgetree: 2013
  • Praktiseer as advokaat 1973 tot 1988
  • In 1989 aangestel as Regter in die Vrystaatse Hooggeregshof
  • Waarnemende Appèlregter en waarnemende Regter-President
  • Arbiter en Kommissaris in likwidasie- en insolvensiesake
  • Boerdery in die Suid-Vrystaat